Archive for May, 2008

“Hot Wax is not your friend”

Ok mense ek weet ek het lanklaas n persoonlike post op gesit… en ek gaan ook nie nou een op sit nie, die volgende is n email wat in my inbox geland het, maar as ek so na die skryf stuk kyk vermoed ek dis n blogger, as iemand weet wie, laat weet my asb!… dis lank, maar lees hom klaar ek het gesit en tjank van die lag! :lol:

Hoekom is dit dat ons skoner geslag altyd Val vir leë beloftes? Veral wat die verwyder van ongewenste liggaamshare aanbetref? Het ons nie al ons les geleer met die Epilady, Nair en allerhande stickers en skeermesse nie?

En elke keer glo ons die beloftes dat die hare óf stadiger óf nooit weer gaan terug groei nie. 

My aand was doodgewoon. By die huis gekom, kos gemaak, kinders gebad en in die bed gesit en manlief voor die TV gelos om sy stoei in vrede te kyk.

Besluit toe dat ek die oorlog teen ongewenste hare nou moet aanpak Anders lyk ek soos ‘n bosbobejaan en kan ek nie die naweek swem nie. 

Gryp toe die boks “koue waks” en pluk hom oop. Hoe moeilik kan dit nou wees?

Geen waks wat eers gesmelt moet word nie, dis twee strokies met waks in die middel - amper soos ‘n toebroodjie, wat jy Dan warm vryf, oop trek en teen jou liggaam plak. Daarna trek jy strokie vinnig af (en skree natuurlik soos ‘n vlakvark) “no mess, no fuss”. Ek glo ek verstaan die instruksies en dit is MOS darem deur ‘n vrou uitgevind en baaaiiiieee ander vrouens gebruik dit op ‘n daaglikse basis, so ek sal dit sommer tjop tjop onder die knie kry. 

Ek vryf die strokie tussen my hande, maar kan die ding nie warm genoeg kry nie. Hoe nou gemaak? Kan hom nie in die toaster sit nie, dit sal net marakkas maak en die haartang gaan nie lekker werk nie. Natuurlik! Die haardroër! Blaas toe die waks tot ek voel hoe dit sag en speelbaar raak.

Dink toe sommer aan ander dinge wat ook sag en speelbaar is… Raait, daar is my cold wax toe hot wax. Ek trek die een strokie af, plak die slymerige storie op my been, knyp die een oog toe, byt op my tande en tjjjjj trek hom af. Kon erger gewees het. Ek is trots op myself dat ek so oulik is en sien sommer hoe glad my bene en die res die naweek gaan wees. Manlief is juis so liefdevol as ek mooi glad is. Ek het die prosedure nou mooi onder die knie en vorder fluks. 

Nou kom die moeilike deel. Soos ons ouer word kry ons MOS pakkasie. Ja man, dis nou die spaarwiel om die heupe en maag, die paksak op die boude en die res wat dril soos rofies in die army, jy verstaan? Maak toe die spiëel staan op die toilet, staan in my Eva’s gewaad voor die spiëel en lig my voet teen die bad sodat ek mooi kan sien en mooi kan bykom. Plak die strokie van Paragwaai al die pad tot by Holland, al op die bikini lyn (nie dat ek ooit dood in ‘n bikini gesien sal word nie). Ek het besef dat hierdie deel van die operasie seer gaan wees en het die waks nie so warm gemaak soos die ander nie. Ek wil tog nie in die hospitaal beland met 3de graadse brandwonde aan my hoo-ha nie! Wat sal die mense sê en hoe kyk ek die dominee daarna in die oë. Ek staal myself, vat die strokie styf vas en ruk. 

Ek sien sterretjies en wonder of ek moet lag of huil. Hel, maar dis seer!

Kyk af en ja, sowaar, ek het die strokie net halfpad afgetrek. Daar sit die res Dan nog. Hou aan die wasbak vas en PLUK!!!! Ek doen die hoender dans, die nou dieselfde arm geflap wat ons doen as ons onder die arms geskeer het en ons spuit per abuis Mum 21 aan. Rooi in die gesig en met my asem wat jaag bestudeer ek die waks strokie om te sien of ek darem al die hare gekry het.

Groot is my skok. Die strokie is LEEG! Geen hare, geen waks! Nou waar de hel is die waks! Ek buig vorentoe en lyk soos ‘n volstruis wat sy kop in die sand wil steek, loer oor die spaarwiel en wraggies, daar sit die hare steeds, dis nou die hare wat veronderstel is om op die waks strokie te sit.

Ek voel versigtig daaaaaaar onder en sug swaar, want daar, op my mees privaatste plekkie, waar ek nie mooi kan bykom nie, daar sit die waks.

Sonder om te dink haal ek my voet van die bad se Kant af en stamp hom hard op die vloer terwyl ek vloek soos ‘n matroos. Ek sluk halfpad deur my rympie amper my tong in toe my hoo-ha en wangetjies mekaar omhels. Jip, daar staan ek toe, toegeplak van Paragwaai al die pad tot in Holland en my hart klop in my groottone. Hoe nou gemaak?

Ek loop soos ‘n Pikkewyn op en af voor die wasbak terwyl my maag draai en ek hard bid dat my maag nie nou ‘n illegal occupant moet evict nie, want ander sal die kompressie waarlik my kop laat bars. Dink Tess, dink! Ek kry ‘n blink plan, gryp die haardroër en begin blaas. My oë traan van die blow wave, maar heel laas, die waks wil niks weet van smelt nie. Miskien moes ek langer uitgehou het, maar ‘n mens kan ook net soveel warm wind DAAR hanteer.

Ok, wat volgende? Miskien warm water? Ek probeer eers warm water met die stort kop (waarmee jy jou hare in die bad was) op die waks spuit, maar dit werk nie lekker nie. Tap toe maar die bad vol warm water en kry myself baie jammer omdat nie eers die gevangenis op Robin Eiland so gemartel is nie.

Wel, die enigste ding erger as jou privates wat mekaar omhels, is jou privates wat vas aan mekaar geplak is en dan nog aan die bodem van die bad vassit terwyl jy so rooi soos ‘n kreef verkleur en jou brein vir jou bly skree “STAAN OP, IDIOOT, STAAN OP, EK IS BESIG OM TE KOOK”. Ek leer toe op die harde manier dat warm water nie “koue waks” smelt nie. Back to square 1.

Ek loer om die badkamer deur (wil nie hê manlief moet my so sien nie) en waggel dan kamer toe waar ek my selfoon gryp en terug badkamer toe waggel.

Raait, wie bel ek nou? My ma het in haar lewe nog nooit eers van waks gehoor nie. Die dra dan steeds doekies, al is tampons al jare op die mark.

Anyway, wie? My skoonma! Natuurlik! Sy doen mos altyd hierdie weird en wonderful goed en ken al die boererate onder die son. Skoonpa antwoord en ek praat hom sommer dood. Ja, skoonma is daar en dan hoor ek haar stem. Ek wil sommer huil van blydskap. Sy sal kan help. Ek hakkel so effe, maar vertel haar van my dilema. Stilte….. steeds stilte. Ek begin net wonder of my foon sein verloor het toe ek haar hoor lag. Sy lag so dat sy nie met my kan praat nie. Eers lag ek saam, dan raak ek vies. Sy hou op lag, maar ek kan aan haar stem hoor dat sy nog nie klaar is nie. Wat sê die boks?

wil sy weet. Wat sê die boks? Seker nie dat jy dom genoeg moet wees om jouself weer in ‘n virgin te verander nie. Skoon ontstoke gryp ek die boks terwyl skoonma weer aan die ander kant proes. Skoonma ek soen jou sommer.

Daar, binne die boks is ‘n botteltjie seep om die “ekstra waks” mee te verwyder. Ek wil sommer my eie gaai skop dat ek nie eerste in die boks gekyk het voordat ek skoonma gebel het nie, want nou gaan die hele familie weer die storie van Tess se toegeplakte hoo-ha hoor en sal ek seker nooit die einde daarvan hoor nie . Ek druk die foon dood met haar gelag in my ore, gryp die bottel en smeer liberaal van die “seep” aan. My oë traan, my neus loop, my ore is toegeslaan en my hoo-ha is dood, letterlik, geen gevoel nie, maar DIT WERK!!!

 

Ek laat nie op my wag nie en skrop asof my lewe daarvan afhang. Mind you, my lewe hang daarvan af. My bene voel soos jellie, my hart klop asof ek sopas ‘n maraton gehardloop het. Klaar, maar agge nee, die hare is steeds daar….. Flippen hel!!! Dis nou genoeg. Bogger dit. Ek gryp die skeermes en skeer dat jy net hare sien waai. Hoop nie ek skeer myself raak nie, want op hierdie stadium is my hoo-ha en omliggende dele so dood dat ek my eie been sal afsny sonder om dit te voel.

Wel, mense, nooit weer probeer ek waks nie en ek beveel julle sterk aan om behoorlik daaroor te besin voor julle begin.

Nou wonder ek, sal ek volgende week probeer om sonstrepies in my hare te sit? I THINK NOT!

Comments (8) »

Niks soos boere raad nie…

AMAZINGLY SIMPLE HOME REMEDIES

1. IF YOU’RE CHOKING ON AN ICE CUBE, SIMPLY POUR A CUP OF BOILING WATER
DOWN YOUR THROAT. PRESTO! THE BLOCKAGE WILL INSTANTLY REMOVE ITSELF.

2. AVOID CUTTING YOURSELF WHEN SLICING VEGETABLES BY GETTING SOMEONE
ELSE TO HOLD THE VEGETABLES WHILE YOU CHOP.

3. AVOID ARGUMENTS WITH THE FEMALES ABOUT LIFTING THE TOILET SEAT - USE
THE SINK.

4. FOR HIGH BLOOD PRESSURE SUFFERERS ~ SIMPLY CUT YOURSELF AND BLEED FOR
A FEW MINUTES, THUS REDUCING THE PRESSURE ON YOUR VEINS. REMEMBER TO USE
A TIMER.

5. A MOUSE TRAP PLACED ON TOP OF YOUR ALARM CLOCK WILL PREVENT YOU FROM
ROLLING OVER AND GOING BACK TO SLEEP AFTER YOU HIT THE SNOOZE BUTTON.

6. IF YOU HAVE A BAD COUGH, TAKE A LARGE DOSE OF LAXATIVES. THEN YOU’LL
BE AFRAID TO COUGH.

7. YOU ONLY NEED TWO TOOLS IN LIFE - WD-40 AND DUCT TAPE. IF IT DOESN’T
MOVE AND SHOULD, USE THE WD-40. IF IT SHOULDN’T MOVE AND DOES, USE THE
DUCT TAPE.

8. REMEMBER - EVERYONE SEEMS NORMAL UNTIL YOU GET TO KNOW THEM.

9. IF YOU CAN’T FIX IT WITH A HAMMER, YOU’VE GOT AN ELECTRICAL PROBLEM.

Comments (9) »

Doomed from the start…

I’m a strong believer of “What you put out there is what you get…” this in short means you create the feelings and reactions around you by your thoughts and actions.

 

 

Now the reason I’m sharing with you, on this damn cold morning, my little snippet of truth it simply that for a while… a very long time I forgot this and I started believing that I’m destined for unhappiness. That no one in their right mind would want to love me let alone marry me again… and you know what this is the biggest load of self-pitying crap!!

 

Like I say this took me a while to get back to grips with and last night the final hammer was placed in this box of self- pity. I great friend of mine fell in love with the extremely handsome guy… guess what she tells me when I asked about it “Ag you know, I’ll see how it goes, you know these things never work out for me” I felt like grabbing her and shaking till some sense popped back in her head!

 

Yes, it won’t work out if you, at the very start of a relationship, decide that it won’t!! Why do we deem ourselves unworthy of love and happiness! How can we decide for another person that they shouldn’t be with you because… hell alone knows why!?

 

Then my friend continues and says “Maybe I was just never meant to be happy” What a load of ultimate bull-shit. We all, men and woman alike deserve to be happy, but damn, you sure as hell wont be if you go through life thinking and believing that you are not “meant” to be happy! Who do you think decided this for you? If you are a believer in any sort of god… do you think he/she sat up there in heaven looked down on mankind and pointed at you saying in a roaring voice “You, I pick you! You will be unhappy for the rest of your life!”

 

Come on be serious!! The only person able to decide your happiness is YOU. If you close the door on all possible happiness in your life it will be no ones fault but your own if you live with 20 cats in 10 years time!

 

Now we all know I can be the queen of self-pity, I mean really, I do have my moments! And I’ve been wallowing it way to long… so this is my declaration of independent… this is my shout of Viva love… this is my hope and my message for all men and woman out there. There are times that life knocks you down, there will be times when you want to cry in your corner and forget the world (and you have every right to do so) there are days when you feel at your wits end… when these days come a round, lean on a friend… but when the good days come and the sun shines and life just puts a smile on your face, believe that you, being who you are, means that you deserve to be happy!   

 

So grab a hold of it! Never let go!

Comments (8) »

Nog n week…

Gaan voort en geniet hom… vir meeste van ons beteken die week payday!! So geniet die plain saltycracks… die toppings is oppad!

Dis nou my deuntjie vir die dag… aan die Grey aan hangers geniet die finale! ek belowe ek sal niemand bel vanaand!! :wink:

Comments (6) »

Ok so what the hell is the problem!

Tell me in all honesty is it so hard, so damn difficult, to pick up a phone, send a SMS, send a damn “please call me” if you must! Just tell me what the hell the problem is!

Our son, the one that took us both to bring into this world, the one you neglect financially! The one you promised never to neglect in any way… misses YOU! Every second week I have to call to find out if you will be coming to pick him up for the weekend… and this week I decided that you can contact me! And what happens you pee-brained-good-for-nothing! You don’t call you don’t pitch up you don’t f-ing anything!

Lucky for you I spared our sons feeling by, for once, not making him excited about his weekend with you, because you, useless-turd that you are, didn’t pitch up!! Not knowing what the hell to expect, wondering if you got in an accident or whatever… I give in and SMS you… guess what?! I got no reply, but what did I expect from a (damn I ran out of names to call you… give me a sec I’ll think of more!).

You know Triston was ill this week, you know it because my mother had to call your mother to get the clinics address… while I’m at it… now I have to take OUR son to a clink because you are to lazy-assed to get and keep a job! You won’t even try to contact me to find out what is wrong with him!! To find out anything!! I’m done licking your ass!! If you don’t want to be a part of his life so be it! He will manage without you and your messed up life. He knows he is loved… even if I have to take you out of the equation he will still know more love than many little boys I know!!

So just make up your damned mind!! Are you going to be there for him, because like hell will I allow you to use him as your personal yo-yo! He is not a toy to be played with and then discarded till the next time you feel like playing daddy! He needs you in his life fully or not at all… Can’t you get it! Don’t you see that life will be hard enough because of you’re screwed up choices without you playing with the only thing you can truly help with… his sense of belonging!

I feel like going to court and getting full custody because right now I can’t refuse you access and I have never felt the need to do so until today! I can’t believe that you have turned into such a selfish bastard, if there was a problem do you really think me so narrow minded that I would not have understood?!? This is not you, this is not the man I married and loved with my whole heart! You used to care, to try your best… now you just sit on that rotting hill of your own crap and do nothing!

Where did your sense of pride go to? What went so wrong in your life that you feel the need to shove your own child to one side… no matter how bad things have sometimes gotten between me and my father I have never doubted that he loves me! I have always know that if I really get pushed into a corner he will be there to help me, regardless of anything that might be going on in our separate lives… if you go on like this Triston will never know that feeling, Triston will always doubt in your love for him! Don’t do this to him… or to yourself!!

The mad is running out of me and so is the fight… I give up on you… I can not make you want to be a part of his life, I can not force you to care when he is ill, or just missing you… the choice is yours just like its always been… so chose!

Comments (16) »